Platteland: Spoegwolf by Platteland

Saturday  17 August  2019  4:00 PM    Saturday  17 August  2019 9:59 PM
Save Saved
Last update 18/08/2019
  149

Spoegwolf kom speel weer by Platteland!
SATERDAG 17 AUGUSTUS 2019.
Deur maak 6pm oop.
Spoegwolf behoort om tussen 21:00 en 21:30 begin speel!
Tickets:
Early Bird Kaartjies - R70 (Slegs 100 Beskikbaar)
Platteland Pass - R100
Balkon Bar - R150 (Slegs 70 kaartjies beskikbaar)
Sitplekke is beperk
Die tafels is first come first serve.
Kry jou tickets op Quicket: https://qkt.io/Spoegwolf
______________________
Geen onder 18's.
Reg van toegang voorbehouSHOW MORE

Nearby hotels and apartments
Platteland
Event from vibescout.com